Theuns Jordaan ft. Juanita du Plessis - Stem In Die Stilte (Key: OR Cmaj)
Title: Stem In Die Stilte
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan & Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Die horison het oopgevou voor my, oor my
Die somer wind het jou in gedra
En neergesit reg voor my
My stofpad kry die groenighied by jou, oor jou
Die Suiderkruis in jou hart wys my
Die plek wat ek onthou
Jy's die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
‘n Oase in die droë woestyn is jy, vir my
In die holte van jou arms is waar
My hart weer water kry
Hierdie swerwer het ‘n huis gekry in jou, langs jou
My voete ken die spore na
Jy wat my regop hou
Jy's die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
Daar waar my hart weer sy ritme kry
Jy's die krag wat hier in my bly
Daar waar my siel weer sy rusplek kry
Daar lê jou spore hier binne my
Jy's die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
Jy's die stem in die stilte wat agter bly
Composer: F. DU PLESSIS/J. DU PLESSIS
_edited.png)





















