Bobby van Jaarsveld & Eden - Butterflies (Key: OR Amaj - BV)
Title: Butterflies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bobby van Jaarsveld & Eden
Genre: South African; Pop; Duet; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
More info: Hierdie liedjie kom voor op die Bobby van Jaarsveld se album Maak 'n Wens.
Lyrics: Yes
Ek onthou die begin van Novembermaand op 'n wingerd in die Kaap
Jy't gestaan teen die bas van 'n koelteboom ek was te bang om met jou te praat
Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak
En die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die Kaap
Net soos die wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
Dis al vyftien jaar en Novembermaand lyk nog dieselfde in die Kaap
En teen daai koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir 'n dans
En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die Kaap
Net soos die wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
Oh, oh, oh, oh, oh
Net soos die wind waai
Oh, oh, oh, oh, oh
Laat jy my kop nog draai
Oh, oh, oh, oh, oh
Wie sou dit ooit kon raai
Oh, oh, oh, oh, oh
Jy gee my nog mm, mm, mm, mm
Net soos die wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
Net soos die wind waai
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee jy my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
Oh, oh, oh, oh, oh
Gee jy my nog butterflies
Want jy gee jy my nog steeds butterflies
Composer: EWALD COLESKE/JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE (COLESKE ARTISTS/JOHAN VORSTER SONGS)