top of page
Adam - Sal Oorlog Vir Jou Maak (Key: -2 Cmaj - BV)

Adam - Sal Oorlog Vir Jou Maak (Key: -2 Cmaj - BV)

SKU: CO-M2-BV-00006
$12.95Price

Title: Sal Oorlog Vir Jou Maak

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: -2 Cmaj

Backing vocals: Yes

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes

 

Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie

Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan

Jy lyk so verleidelik

So onvermydelik mooi vir my

Niemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nie

 

Oh...Jy weet ek sal veg vir jou

Oh...Beter as enige ander te hou

Oh...Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei

Ek sal veg nooit laat gaan nie

Want ek is instaat

Ek bly jou liefdesoldaat

Sal oorlog vir jou maak

 

Ek dink ek weet wat jou oë vir my wil sê

Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hê

Ons val gelydelik

Dis so gemaklik hier by jou

Niks sal my weghou

Niks kan my ooit weerhou nie

 

Oh...Jy weet ek sal veg vir jou

Oh...Beter as enige ander te hou

Oh...Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei

Ek sal veg nooit laat gaan nie

Want ek is instaat

Ek bly jou liefdesoldaat

Sal oorlog vir jou maak

 

Ah…

Sal oorlog vir jou maak

Ah…

Sal oorlog vir jou maak

Ah…

Sal oorlog vir jou maak

Ah…

 

Oh...Jy weet ek sal veg vir jou

Oh...Beter as enige ander te hou

Oh...Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei

Ek sal veg nooit laat gaan nie

Want ek is instaat

Ek bly jou liefdesoldaat

Sal oorlog vir jou maak

 

Composer: HUGO LUDIK/JOE FOSTER/JOHAN C VENTER (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like