top of page
Carike Keuzenkamp - Alle Voels Het Vere (Key: OR Bmaj)

Carike Keuzenkamp - Alle Voels Het Vere (Key: OR Bmaj)

SKU: JU-OR-NB-03471
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Alle Voëls Het Vere (Alle Voels Het Vere)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Alle voëls het vere en 'n lyfie

Alle voëls met vere het 'n nes

Party sit in die kranse

En ander in 'n boom

Party staan in die vleie

Op een beentjie en droom

 

Ander vlieg so hoog

En duik af op hul prooi

Maar almal kan nie vlieg nie

Kom luister bietjie mooi

 

'n Hoender, eend, volstruis, kalkoen, kraanvoël en pikkewyn

Bly net op die grond

Hulle loop net in die tuin

'n Hoender, eend, volstruis, kalkoen, kraanvoël en pikkewyn

Hul eiers lê hul op die grond

Vir almal so gesond

 

Vlerke het hul almal maar

Hul bly net op die grond

 

Die swaeltjie soek die sonskyn oor die water

Die kraaie sit en gaap net op 'n paal

Die vlermuise slaap heeldag en soek kossies in die nag

In binne doringboom is die huis van Jan fiskaal

 

Die duiwe in die parkie wag vir kossies wat ons gooi

Maar almal kan nie vlieg nie

Kom luister bietjie mooi

 

'n Hoender, eend, volstruis, kalkoen, kraanvoël en pikkewyn

Bly net op die grond

Hulle loop net in die tuin

'n Hoender, eend, volstruis, kalkoen, kraanvoël en pikkewyn

Hul eiers lê hul op die grond

Vir almal so gesond

 

Vlerke het hul almal maar

Hul bly net op die grond

 

Composer: J. GROENEWALD (DE LA MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page