top of page
Carike Keuzenkamp - Kalie Kieterkat (Key: OR Gmaj)

Carike Keuzenkamp - Kalie Kieterkat (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-04290
US$14,95 Regular Price
US$11,95Sale Price

Title: Kalie Kieterkat (Mynie Grové Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp

Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My naam is Kalie Kieterkat

En ek woon net hier in die grote stad

Dis waar ek bly

Ek is die haan van Eikelaan

En Kieterkat voer ek die naam

O ja

Ek kan nie kla

 

En al die kattenooiens sing

Van al die soentjies wat ek bring

Ek hou van Kietsie en Collette

En as ek in die straat afstap

Dan weet ek watter nooi ek het

 

My naam is Kalie Kieterkat

En ek dra elke dag my Sondagpak

Dan lyk ek mooi

My snorbaard staan van hier tot daar

Ek is ‘n volbloed Kieterkat dis waar

Ek kan nie kla

 

TUSSENSPEL

 

En al die kattenooiens sing

Van al die soentjies wat ek bring

Ek hou van Kietsie en Collette

En as ek in die straat afstap

Dan weet ek watter nooi ek het

 

My naam is Kalie Kieterkat

En as dit reën dan word ek baie nat

Dis baie naar

Ek’s koning in my pa se huis

Ek’s groot gevaar vir elke muis

O ja

Ek kan nie kla

 

Kalie Kieterkat

 

Kalie Kieterkat

 

Composer: CLAUDE LARSON/MYNIE GROVE (EMI)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page