top of page
Carike Keuzenkamp - Daar Kom Die Roomysman (Key: OR Bbmaj)

Carike Keuzenkamp - Daar Kom Die Roomysman (Key: OR Bbmaj)

SKU: FR-OR-NB-02128
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Daar Kom Die Roomysman

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Daar kom die roomysman, die roomysman kom hiernatoe

Daar kom die roomysman, met pakkies vol plesier

Trap, trap, trap, trap trap trap deur die strate van ons dorp

Aai, dis tog so warm en ons keeltjies is so dor

Hoor net hoe die klokkie vrolik lui wat ons bekoor

Hier’s vir jou ‘n roomys en daar bly nog baie oor

Daar kom die roomysman, met roomys vir ons almal

Daar kom die roomysman, met iets vir elke smaak

Daar kom die roomysman, dis horinkies en aarbei

Daar kom die roomysman, met sy wit fiets aangery

Trap, trap, trap, trap trap trap deur die strate van ons dorp

Aai dis tog so warm en ons keeltjies is so dor

Hoor net hoe die klokkie vrolik lui wat ons bekoor

Hier’s vir jou ‘n roomys en daar bly nog baie oor

Daar kom die roomysman, die roomysman is nou-nou hier

Roomys van elke kleur en van elke geur

Daar kom die roomysman, die roomysman is nou-nou hier

Hy glimlag tog te breed ons gaan sy roomys eet

Hy glimlag tog te breed ons gaan sy roomys eet

Composer: A. GREYLING/H. ENGELBRECHT (MACVILLA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page