top of page
Heinz Winckler - My Seun, My Seën (Key: OR Dmaj - BV)

Heinz Winckler - My Seun, My Seën (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-02829
$12.95Price

Title: My Seun, My Seën
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Heinz Winckler
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

'n Wilgerboom

By waterstroom

Geen bekommernis

In droogte

 

Seun van belofte

Seun van hoop

Man van God

 

Ek en jou Ma staan saam

En seën jou in Jesus se naam

 

My seun, my seën

Geleen van ons Skepper

Om groot te maak en te koester

Te lei in die vrese van God

My seun

 

Immergroen

Vrugtevol

Die hitte kan jou nie aanraak nie

 

Seun met roeping

Seun van liefde

Man van God

 

Ek en jou Ma staan saam

En seën jou in Jesus se naam

 

My seun, my seën

Geleen van ons Skepper

Om groot te maak en te koester

Te lei in die vrese van God

My seun

 

Composer: HEINZ WINCKLER (SELECT MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page