top of page
David Fourie & Amanda Luyt - O My Heer (Key: OR Fmaj)

David Fourie & Amanda Luyt - O My Heer (Key: OR Fmaj)

SKU: RI-OR-NB-02363
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: O My Heer (Oh My Lord - Boney M Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: David Fourie & Amanda Luyt
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

O my Heer

U het U seun vir ons gestuur, my Heer

Uself vir ons gegee

O my Heer

U maak ons vry en laat U liefde hoogty vier

 

O my Heer

U het U seun vir ons gestuur, my Heer

Uself vir ons gegee

O my Heer

U maak ons vry en laat U liefde hoogty vier

 

Hierdie dag is die wêreld vol vreugde

Die klokke lui en die mense lag en sing van

Liefde kom laat ons almal nou weet

Daar is vrede vir almal wat leef

 

Hierdie dag is die wêreld vol vreugde

Die klokke lui en die mense lag en sing van

Liefde kom laat ons almal nou weet

Daar is vrede vir almal wat leef

 

O my Heer

U het U seun vir ons gestuur, my Heer

Uself vir ons gegee

O my Heer

U maak ons vry en laat U liefde hoogty vier

 

O my Heer

U het U seun vir ons gestuur, my Heer

Uself vir ons gegee

O my Heer

U maak ons vry en laat U liefde hoogty vier

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page