Kersfees Vir Kinders - O Holy Night-Met Middernag (Key: OR Gmaj)
Title: O Holy Night - Met Middernag (Dis Kersfees)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - KaraokeCreated in the style of: Kersfees Vir Kinders
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas; Group & Choir; Kids & Teens
Language: English; Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
O holy night, the stars are brightly shining
It is the night of the dear Saviour’s birth
Long lay the world in sin and error pining
Till He appeared and the soul felt it’s worth
A thrill of hope the weary soul rejoices
For yonder breaks a new and glorious morn
Fall on your kneesOh hear the angel voices
O night divineO night when Christ was born
O night divineO night
O night divine
Truly He taught us to love one another
His law is love and His gospel is peace
Chains shall He break for the slave is our brother
And in His name all oppression shall cease
Sweet hymns of joy in grateful chorus raise we
Let all within us praise His holy name
Christ is the LordO praise His Name forever
His power and glory, evermore proclaim
His power and glory, evermore proclaim
AFRIKAANS
Met middernag keer feest’lik weer die stonde
Toe God as mens neer gedaal het op aard
Om te bevry die mensdom van die sonde
Sy volk te red van die dood en die swaard
En nuwe hoop vervul die nuwe aarde
Toe daardie nag gebore is die Heer
Kniel voor Hom neer
Kom lowe Hom met waarde
Dis Kersfees, dis Kersfees
Die Heer daal tot ons neer
Dis Kersfees, dis Kersfees
Die Heer daal tot ons neer
Laat in geloof ons almal plegtig nader
Na daardie krip van die Heilige Kind
So het die wyse voor sy wieg vergader
En voort gelei deur die ster Hom gevind
Ons kan Hom nooit na waarde prys en lowe
Vir ons gebore en vir ons gely
Kom almal saam
Verhef jul stem na bowe
Dis Kersfees, dis Kersfees
Wat ons aan Jesus wy
Dis Kersfees, dis Kersfees
Wat ons aan Jesus wy
Composer: TRADITIONAL
_edited.png)





















