top of page
Melanie - Laat Almal Weet (Key: OR Emaj)

Melanie - Laat Almal Weet (Key: OR Emaj)

SKU: FR-OR-NB-02726
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Laat Almal Weet
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Melanie
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No

 

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is

Laat almal weet dat Jesus die Koning is

 

Ons kan so gou vergeet

Dat daar ‘n God is wat van alles weet

Wat almal elke dag van liefde leer

Sy vrede gee die wêreld in Sy hande hou

 

En soms vergeet ons weer

Dat ons ‘n ander van ons God moet leer

Sy wonderliefde wat geen grense ken

En harte vir Hom wen

 

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is

Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is

Laat almal weet dat Jesus die Koning is

 

Die Here het gesê

Dat ons ons sondes voor hom neer moet lê

Hy sal ons vrymaak, ons Sy kinders noem

Ons plek berei by Hom sal ons vir altyd bly

 

Maar weet die wêreld dit

Indien nie is dit mos ons eie skuld

Laat ons nou voortgaan en Sy Naam vereer

Die wêreld van Hom leer

 

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is

Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is

Laat almal weet dat Jesus die Koning is

 

Ons kan so maklik sê wat ons van Hom wil hê

Maar doen ons waarlik wat Hy vra

Om Sy boodskap uit te dra

Uit te dra

 

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is

Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is

Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Dat Jesus die Koning is

 

Composer: DEON ROBERTS (MARANATHA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page