top of page
Jan de Wet en Die Loflaaities - Kersfees Is 'n Vreugdefees (Key: OR Amaj)

Jan de Wet en Die Loflaaities - Kersfees Is 'n Vreugdefees (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-02407
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Kersfees Is 'n Vreugdefees
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet en Die Loflaaities
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Kersfees is ‘n vreugdefees

Jesus is nou hier

Hy wil by sy mense wees

Om saam met hulle fees te vier

 

Kersfees is ‘n Christusfees

As ons net verstaan

Dat Hy nie net in ‘n krip lê nie

Maar ook aan ‘n kruis moes hang

 

Vir jou en my het Jesus mens geword

Hy het gely om ons die lewe te gee

Maak oop jou hart en laat sy vrede in

Kersfees sal dan in jou begin

 

Kersfees is ‘n vreugdefees

Jesus het gekom

Hy wil by sy mense wees

Dat hul kan glo in Hom

 

Kersfees is ‘n vreugdefees

As ons net verstaan

Dat Hy nie net in ‘n krip lê nie

Maar ook deur ‘n graf moes gaan

 

Vir jou en my het Jesus mens geword

Hy het gely om ons die lewe te gee

Maak oop jou hart en laat sy vrede in

Kersfees sal dan in jou begin

 

Nie net een keer in ‘n jaar nie

Kersfees elke dag heel jaar!

 

Composer: JAN DE WET (MAR GOSPEL MUSIC PUBLISHERS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page