top of page
David Fourie - Jy Soen Soos 'n Engel (Key: OR Bbmaj)

David Fourie - Jy Soen Soos 'n Engel (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-04132
USD 13.95Price

Title: Jy Soen Soos 'n Engel
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: David Fourie
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy soen soos 'n engel

Met jou vlerke rondom my

Jy soen soos 'n engel

In die hemel wil ek bly

Dis soos asem wat jy gee

As jou lippe oor my vee

Ek wens jy doen dit weer

Jy soen soos 'n engel

 

Ek wil graag oop kaarte met jou speel

Die waarheid wil ek lankal met jou deel

Jy het iets wat niemand nooit kan steel

Ek is bly dat jy dit met my deel

 

Ek kan nie glo hoe goed dit voel

Wens jy kon voel wat ek bedoel

Maar jy moet dit glo ek moet dit vir jou sê

 

Jy soen soos 'n engel

Met jou vlerke rondom my

Jy soen soos 'n engel

In die hemel wil ek bly

Dis soos asem wat jy gee

As jou lippe oor my vee

Ek wens jy doen dit weer

Jy soen soos 'n engel

 

Jy kan my sommer sonder woorde stilmaak

As jou lippe teenaan myne raak

Alle weerstand krummel met jou aanraak

Dis lewe wat jy in my wakker maak

 

Ek kan nie glo hoe goed dit voel

Wens jy kon voel wat ek bedoel

Maar jy moet dit glo ek moet dit vir jou sê

 

Jy soen soos 'n engel

Met jou vlerke rondom my

Jy soen soos 'n engel

In die hemel wil ek bly

Dis soos asem wat jy gee

As jou lippe oor my vee

Ek wens jy doen dit weer

Jy soen soos 'n engel

 

Jy soen soos 'n engel

Met jou vlerke rondom my

Jy soen soos 'n engel

In die hemel wil ek bly

Dis soos asem wat jy gee

As jou lippe oor my vee

Ek wens jy doen dit weer

Jy soen soos 'n engel

 

Composer: FALK/SINGH/SCHOOMBEE/KELLY (EDITION FALCON FILES/REGENMACHER MV/RUDI SCHEDLER MV/EDITION SINGHSONGS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page