top of page
Andriëtte - Kom Haal My (Key: OR Bmaj)

Andriëtte - Kom Haal My (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00139
$12.95Price

Title: Kom Haal My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Andriëtte (Andriette)

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.

Lyrics: Yes

 

Een-honderd keer kyk ek om my

Twee-honderd meer vra ek myself waar’s jy

Vra ek myself waar’s jy

Drie-honderd maal roep ek na jou

Vier-honderd eggos vlieg daar by my verby

Gaan jy my ooit kom kry

 

Ek vra jou

Kom haal my, kom haal my

Al is ek so ver van jou soos daardie verste ster daarbo

Kom haal my, kom haal my

Al moet ek vir ewig vir jou wag

 

Vyf-honderd dae ken ek jou al

Ses-honderd soenne stuur ek jou elke dag

Stuur ek jou elke dag

Sewe-honderd liedjies skryf ek vir jou

Ag hoekom wil jy my nie net vas kom hou

Elke dag mis ek jou

 

Ek vra weer

Kom haal my, kom haal my

Al is ek so ver van jou soos daardie verste ster daarbo

Kom haal my, kom haal my

Al moet ek vir ewig vir jou wag

 

Kom haal my, kom haal my

Ek wil net vir altyd by jou wees

Kom haal my, kom haal my

Al is ek so ver van jou soos daardie verste ster daarbo

Kom haal my, kom haal my

Al moet ek vir ewig vir jou wag

 

Composer: J. OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like