Andriette - Napoleon (Hoekom Bly Jy Staan) (Key: OR Emaj)
Title: Napoleon (Hoekom Bly Jy Staan)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Andriëtte (Andriette)
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.
Lyrics: Yes
Hier in my wolk stol ek die reën
Jy vra die waarheid ek hou die leuen
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry
Appels en pere die maan en die son
Een bring gewere die ander 'n blom
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huistoe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die president sou op see en ?
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou vlieër omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Ek vra jou water jy bring die wind
Jy vra 'n koning ek bly 'n kind
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die president sou op see en ?
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou vlieër omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die president sou op see en ?
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou vlieër omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)