top of page
Andriëtte - Storm In My Hart (Key: OR Emaj)

Andriëtte - Storm In My Hart (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00151
$12.95Price

Title: Storm In My Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Andriëtte (Andriette)

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No

More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my. 

Lyrics: Yes

 

Daar is iets wat ek wil sê

So, kom ‘n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê

Sal jy…

Onthou jy nog wat jy wou vra

Jy was toe nog te skaam, maar ek sweer ek sou sê ja

Onthou jy…

 

So as jy nog vir my wil hê

Vra jou vrae en sê jou sê

 

Want daar’s ‘n storm in my hart vanaand

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

Ek weet jy’t gesê jy wag vir my

Maar ek wens ek was al daar

Storm in my hart vanaand

Net soos elke ander aand

Daar’s net een manier hieruit

En dis as jy die storm bedaar

 

Soos soveel kere van tevoor

Het ek na jou geroep vanaand, ek wens jy kon my hoor

Kon jy…

Elke dag ‘n nuwe dag

Ja, ek weet dit maar dit help nie want ek verloor al my krag

Teen jou…
 

So as jy nog vir my wil hê

Vra jou vrae en sê jou sê

 

Want daar’s ‘n storm in my hart vanaand

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

Ek weet jy’t gesê jy wag vir my

Maar ek wens ek was al daar

Storm in my hart vanaand

Net soos elke ander aand

Daar’s net een manier hieruit

En dis as jy die storm bedaar

 

So wat as dit ons laaste kans is

Ek wil jou nie verloor

Sal jy my onthou

Sal jy my onthou

 

Want daar’s ‘n storm in my hart vanaand

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

Ek weet jy’t gesê jy wag vir my

Maar ek wens ek was al daar

Storm in my hart vanaand

Net soos elke ander aand

Daar’s net een manier hieruit

En dis as jy die storm bedaar

 

Want daar’s ‘n storm in my hart vanaand

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

Ek weet jy’t gesê jy wag vir my

Maar ek wens ek was al daar

Storm in my hart vanaand

Net soos elke ander aand

Daar’s net een manier hieruit

En dis as jy die storm bedaar

Ja, dis as jy die storm bedaar

Dis as jy die storm bedaar

 

Composer: MUNRO DU TOIT (VALLEY ROAD PUBL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like