top of page
Die Campbells - Vet Rooi Omie (Key: OR Dmaj)

Die Campbells - Vet Rooi Omie (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-03187
USD 13.95Price

Title: Vet Rooi Omie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Die Campbells
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country; Christmas; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy sal my nie glo, almal sê dis so

Kersvader is ‘n oom wat in die Suidpool woon

Hy gaan geskenke bring, as die kinders almal sing

Dan kom hy met sy slee om dit vir ons te gee

 

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Ons staan almal op die stoep

Ons gaan almal harder roep vanaand

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Bring vir ons lekker goed

Want die kinders is mos soet vanaand

 

TUSSENSPEL

 

Miskien is hy net skaam, kom ons roep nou saam

As jy die hardste skree, gaan hy geskenke vir ons gee

Miskien moet ons gaan kyk, jy weet mos hoe hy lyk

Sy baadjie is mos rooi, en sy baard is sag en mooi

 

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Ons staan almal op die stoep

Ons gaan almal harder roep vanaand

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Bring vir ons lekker goed

Want die kinders is mos soet vanaand

 

TUSSENSPEL

 

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Ons staan almal op die stoep

Ons gaan almal harder roep vanaand

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Bring vir ons lekker goed

Want die kinders is mos soet vanaand

 

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Ons staan almal op die stoep

Ons gaan almal harder roep vanaand

Kom roep die vet rooi omie, hô hô hô

Hy kan ons nie hoor nie, hô hô hô

Bring vir ons lekker goed

Want die kinders is mos soet vanaand

 

Composer: D. KELLY/M. BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page