Andriette - Dinge (Key: OR Abmaj)
Title: Dinge
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Andriëtte (Andriette)
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: 'Dinge' kom voor op Andriëtte, naaswenner van Idols in 2007, se derde album Vat My Hoër.
Lyrics: Yes
Waar was jy gewees
Ek het boek gelees
Maar al die stories in die storieboeke is soos jy
Vertel jou dinge vir my
Wat het jy gedoen
Het sy jou gesoen
As jy my soen is daar 'n blom in die lug van haar
Ek dink jy was alweer daar
Jy maak my senuwees klaar
Met al jou dinge, dinge
Dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my 'n ding laat sien
Dis die tweede jaar
Ons is amper daar
Maar wat jy doen en wat jy sê kan nie praat met my nie
Vertel jou dinge vir my
Wat het jy gedoen
Het sy jou gesoen
As jy my soen is daar 'n blom in die lug van haar
Ek dink jy was alweer daar
Jy maak my senuwees klaar
Met al jou dinge, dinge
Dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my 'n ding laat sien
Dinge, dinge
Dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge, dinge

Composer: RUDI CLAASE (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)