top of page
Andriëtte - Klim, Klim, Klim (Key: OR Dmaj)

Andriëtte - Klim, Klim, Klim (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00136
$12.95Price

Title: Klim, Klim, Klim

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Andriëtte (Andriette)

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.

Lyrics: Yes

 

Daar's wolf en 'n draak in elke storie

'n Spieël wat sê wat jy nie wil hoor nie

Iewers in die nag is 'n monster wat lê en wag

 

Daar's 'n prins op 'n perd en 'n plan wat jou verras

En 'n skoen van glas wat jou gaan pas

En 'n soen maak 'n padda dan 'n prins

 

Klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in

So klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in my storie in

 

Fluit, fluit aan die einde van elke dag

Al sit jy in 'n toring vir hom en wag

En 'n heks op besem wat vir jou lag

 

Daar's 'n prins op 'n perd en 'n plan wat jou verras

En 'n skoen van glas wat jou gaan pas

En 'n soen maak 'n padda dan 'n prins

 

Klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in

So klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in my storie in

 

Klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in

So klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in

 

Klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in

Klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in

 

So klim, klim, klim, klim binne in

My hart, hart, hart se storie in

Eendag op 'n reëndag as ons stories skryf

Is jy binne in my storie in

 

Composer: ANDRIETTE/DON KELLY/ADOLF VORSTER (KVN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page