Andriette - Wat Rym Met Liefde? (Key: OR Dmaj)
Title: Wat Rym Met Liefde?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Andriëtte (Andriette)
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.
Lyrics: Yes
Baba Swartskaap
En iemand wat op Siembamba se kop trap
Ook geleer van A-B-C-D-E-F-G
Rym met L-M-N-O-P
Leë bottel bier en 'n angelier
Hierdie woorde sal vir altyd saam wees
Nes 'n boot en die see
Soos ja en nee
Ek wil jou langsaan my
In die woordeboek kry
Met 'n foto van ons daarby
Wat rym met liefde
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos 'n dromer in die somer se son
Wat rym met liefde
Soos jy hier by my
Soos jou en getrou
En gebed vir wat ons het hier en nou
Al wat rym met liefde
Is ons
Hansie Slim
Saam met jou kan ek ook berge uitklim
Soos Laurika praat van “kinders van die wind”
Het hierdie soeker jou gevind
En ons harte nou saam gebind
Maar wat rym met liefde
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos 'n dromer in die somer se son
Maar wat rym met liefde
Soos jy hier by my
Soos jou en getrou
En gebed vir wat ons het hier en nou
Al wat rym met liefde
Is ons
Hierdie woorde sal vir altyd saam wees
Nes 'n boot en die see
Net soos ja en nee
Ek wil jou langsaan my
In die woordeboek kry
Met 'n foto van ons daarby
Wat rym met liefde
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos 'n dromer in die somer se son
Wat rym met liefde
Soos jy hier by my
Soos jou en getrou
En gebed vir wat ons het hier en nou
Al wat rym met liefde
Is ons
Ja al wat rym met liefde
Is ons
Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)