DJ Ossewa - Garies (Key: OR Emin)
Title: Garies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: DJ Ossewa
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
O, ons kry mekaar in Garies
Waar die son so skyn oor die Kammiesberg se rand
O, ek wag vir jou in Garies
Tot die stof gaan lê
En die Pote sê hulle is nie in die land
Vroeg een Vrydagoggend voor die bank in Beaufort-Wes
Sit ons twee platsak dromers hier en wag
Net een job
Dan sal ons stop
Jy lyk so mooi met 'n sykous oor jou kop
Los die kar laat hy idle
Ek's nou weer terug met 'n sal vol groot geluk
O, ons kry mekaar in Garies
Waar die son so skyn oor die Kammiesberg se rand
O, ek wag vir jou in Garies
Tot die stof gaan lê
En die Pote sê hulle is nie in die land
Ek hoor sirenes fluit
Ek besef hier's moeilikheid
Ek gooi ons drome deur die kar se ruit
Jy vertrek
En los my op die plek
My bene het nog nooit so hard gewerk
Jy los my hier in my ellende
Maar ek worry nie
Want ons het mos afgespreek
O, ons kry mekaar in Garies
Waar die son so skyn oor die Kammiesberg se rand
O, ek wag vir jou in Garies
Tot die stof gaan lê
En die Pote sê hulle is nie in die land
Die jare het gekom
En jare het gegaan
Ek het geval
Ek het gaan lê
En nooit weer opgestaan
Jare het gekom
En jare het gegaan
Ek het geval
Ek het gaan lê
En nooit weer opgestaan
O, kry jy my nog in Garies
Waar die son so skyn oor die Kammiesberg se rand
O, ek wag nogsteeds in Garies
Ek het gaan lê
En ek wonder
Is jy nog in die land
O, kry jy my nog in Garies
Waar die son so skyn oor die Kammiesberg se rand
O, ek wag nogsteeds in Garies
Ek het gaan lê
En ek wonder
Is jy nog in die land
Is jy nog in die land
Is jy nog in die land
Composer: JERBES (SHEER)/D VAN NIEKEREK (EMI)/R. VAN WYK (SELECT PUBL.)
_edited.png)





















