top of page
Standard Version - Pampoene Oppie Dak (Remix) (Key: OR Cmaj)

Standard Version - Pampoene Oppie Dak (Remix) (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-01361
USD 13.95Price

Title: Pampoene Oppie Dak (Remix)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Bekkie bokkie baby

Is jy nog so lief vir my

Daar’s ‘n deel van jou wat vry wil bly

Maar die ander deel van jou wil net

Die heeltyd vry

 

Waar kry jy jou luck vandaan

Jy’t always oopoog op die stoep gestaan

Bekkie bokkie baby dis ‘n skande

Dat niks ooit ook verander nie

 

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Calvin Klein en Gucci op die gatsak

Maar pampoene op die dak

 

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Calvin Klein en Gucci op die gatsak

Maar pampoene op die dak

 

Bekkie bokkie baby

As jou geblomde rokkie wip

Kan jy my maar op jou hande dra

Al gooi jou pa ‘n klip

Sal jou antie met ‘n kierie slaan

Al skrou jou oompie op jou ma

Bekkie bokkie baby

En ek ry ‘n wonderlike wolwielwa

 

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Calvin Klein en Gucci op die gatsak

Maar pampoene op die dak

 

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Calvin Klein en Gucci op die gatsak

Maar pampoene op die dak

 

 

Daars parras in die dam

Kriekies in die vlei

‘n doring in die hak

Wat mens uitgetrek kry

En dan net tjoepstil bly

 

Die blouwater le agter my

Die blouberge le voorkant my

Wonder of jy weet

Hoeveel die liefde binne my

Jou kark as my hart so skree

En tjoepstil bly

 

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Calvin Klein en Gucci op die gatsak

Maar pampoene op die dak

 

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Calvin Klein en Gucci op die gatsak

Maar pampoene op die dak

 

Composer: ANTON GOOSEN (GALLO MUSIC PUBL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page