top of page
Dozi - Grassade In Die Wind (Key: OR Gmin - BV)

Dozi - Grassade In Die Wind (Key: OR Gmin - BV)

SKU: AN-OR-BV-01004
USD 13.95Price

Title: Grassade In Die Wind

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmin

Backing vocals: Yes
More info: Dozi (gebore op 23 Maart 1964) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger met 'n unieke stem, wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes en liedjies.
Lyrics: Yes

 

Ek loop maar katvoet

Deur my woorde

Soos deur die bitter mooi Karoo

Iewers skuil daar nog akkoorde

Iewers waai ‘n rolbos vas

 

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai my kind

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai

 

Ek speel op die walle

Van die groot rivier

Begrawe my drome

In die sand

‘n Sterretjie vir kersfees

Is nie veel gevra

Noem hom sommer maar

My naam

 

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai my kind

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai

 

Warm warrel winde

Draai en draai

My gedagtes

Daarin vasgevang

En as ek dit eendag

Daar los kan woel

Sal ek vir jou ‘n poskaart stuur

 

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai my kind

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai

 

Grassade my kind

In die wind verwaai

In die wind verwaai 

 

Composer: S. KRUGER (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page