top of page
Dozi - Pennies Op Die Spoor (Key: OR Gmaj - BV)

Dozi - Pennies Op Die Spoor (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-01006
$12.95Price

Title: Pennies Op Die Spoor

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Dozi (gebore op 23 Maart 1964) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger met 'n unieke stem, wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes en liedjies.
Lyrics: Yes

 

Al die boompies langs die pad

Die ken ek wel

Al die goeters word daar van my vertel

Al die spookstories

Dinge en husse met lang ore

 

Die perskeboom se takke hang al swaar

Langs die spoorlyn het ek gewaar

‘n Kiewiet in die lang gras wat raas

Die winter was te lank

 

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Snoesig toegemaak

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Is snoesig toegemaak

 

Die maan hou bakhand wag

Oor die Karoo

Kleintyd stories wat ek glo

Die padpredikant langs die pad wys

Die huis is nie meer ver

 

Klippe en rantjies afgeëts

Stil films flits verby

En Jupiter is net ‘n speldeprikgaatjie

In die hemel

 

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Snoesig toegemaak

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Is snoesig toegemaak

 

TUSSENSPEL

 

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Snoesig toegemaak

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Is snoesig toegemaak

 

Composer: STEF KRUGER (EMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page