top of page
Elizabeth Fourie - Son Maan En Sterre (Key: OR Gmaj)

Elizabeth Fourie - Son Maan En Sterre (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02774
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Son, Maan En Sterre
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As ek na die aarde kyk

Kan ek skaars verstaan

Hoe dit als so pragtig lyk

Waar kom dit vandaan

 

Wie het dit so mooi gemaak

Hoe het dit begin

Lees die boek van Genesis

Die antwoord staan daarin

 

Son en maan en sterre

Wolke wind en see

Bome, gras en berge

Het die Heer gegee

Visse, voëls en diere

Alles wat daar is

Toe was God tevrede

En toe het Hy gerus

 

Alles wat die Here doen

Doen Hy so volmaak

Winterveld word somergroen

As Hy daaraan raak

 

Elke mens ‘n wonderwerk

Elkeen spesiaal

Lees die boek van Genesis

Die Skepping se verhaal

 

Son en maan en sterre

Wolke wind en see

Bome, gras en berge

Het die Heer gegee

Visse, voëls en diere

Alles wat daar is

Toe was God tevrede

En toe het Hy gerus

 

Toe was God tevrede

En toe het Hy gerus

 

Composer: ELIZABETH FOURIE (E.F MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page