Elizabeth Fourie - Dankgebedjie (Key: OR Cmaj)
SKU: AL-OR-NB-03929
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price
Title: Dankgebedjie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dankie vir my Mamma
Dankie vir my Pa
Dankie vir die kossies
En die kleertjies wat ek dra
Dankie vir die bome
En die blomme in ons tuin
Dankie dat die son weer
Na 'n donker nag verskyn
Dankie vir my bedjie
Waarin ek kan slaap
Dankie liewe Jesus
Dat U oor my waak
Composer: MOZART/ELIZABETH FOURIE
_edited.png)
















