top of page
Fatman - Kamp Kommandant (Key: OR Gmaj)

Fatman - Kamp Kommandant (Key: OR Gmaj)

SKU: CH-OR-NB-04169
USD 14.95Price

Title: Kamp Kommandant
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Fatman
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Hy's ons Kamp Kommandant die nek van die plek

Die braaiskedule is al uitgewerk

Sy boepens brigade kom om te vergader

Om die reëls van die naweek neer te lê

Om stil te sit (Jy mag mos nie)

Water drink (Jy mag mos nie)

'n Glas wat leeg is lag mos nie

'n Glas vol voggies wag mos nie

Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank

Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp

Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai

Maak die vure brand ja, Kamp Kommandant

Ja, Korporaal ja, Kamp Kommandant

Nog vuur en hout nog vleis en Coke

Die kortetjies die loop soos stroop

Dis buffalo huil hande gou

Strafdop vir jou, down hom gou

Vroeg gaan slaap (Jy sal mos nie)

Braai met gas (Jy sal mos nie)

Dikbek wees (Jy sal mos nie)

Skoonmaak is ook welkom hier

Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank

Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp

Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai

Maak die vure brand ja, Kamp Kommandant

Ja, Korporaal ja, Kamp Kommandant

Aan die orde van die braaitang sweer ek getrou

Om my broer se glasie altyd vol te hou

In my een hand 'n doppie en in die ander een is ys

My lapa is jou lapa kom maak jou tuis

Welkom by my woonwa my naweekpaleis

Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank

Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp

Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai

Maak die vure brand ja, Kamp Kommandant

Ja, Korporaal ja, Kamp Kommandant

Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank

Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp

Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai

Maak die vure brand ja, Kamp Kommandant

Ja, Korporaal ja, Kamp Kommandant

Maak die vure brand ja, Kamp Kommandant

Ja, Korporaal ja, Kamp Kommandant

Composer: DIRK VAN NIEKERK/ROUX CLOETE/JOHANNES BRUMMER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page