top of page
Francois & Elizabeth Fourie - Meer As Woorde (Key: OR Bmaj)

Francois & Elizabeth Fourie - Meer As Woorde (Key: OR Bmaj)

SKU: JU-OR-NB-01663
US$13,95Price

Title: Meer As Woorde

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Francois & Elizabeth Fourie
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Francois en Elizabeth sing reeds sedert hulle studentejare in Pretoria saam. Met die weghol sukses van hulle eerste goue treffer "Wil jy dans Carina", het Francois en Elizabeth se musiekloopbaan oornag vlerke gekry.
Lyrics: Yes

Liefde is ‘n wondertaal

Wat warm uit die harte straal

Oral waar jy heen mag gaan

Sal mense hierdie taal verstaan

Liefde lê nie net in woorde nie

Dade sê tog soveel meer

Liefde word bewys deur wat jy doen en gee

Jy sê jy’s lief vir my met meer as woorde

Jy bring die mooiste wat ek het in my na vore

Jy sê jy’s lief vir my met heel jou lewe

En dit beteken meer as woorde ooit kan sê

As ek iemand nodig kry

Is jy altyd daar vir my

Sonder dat ek daarvoor vra

Kom help jy om my las te dra

Liefde lê nie net in woorde nie

Dade sê tog soveel meer

Liefde word bewys deur wat jy doen en gee

Jy sê jy’s lief vir my met meer as woorde

Jy bring die mooiste wat ek het in my na vore

Jy sê jy’s lief vir my met heel jou lewe

En dit beteken meer as woorde ooit kan sê

Jy sê jy’s lief vir my met meer as woorde

Jy bring die mooiste wat ek het in my na vore

Jy sê jy’s lief vir my met heel jou lewe

En dit beteken meer as woorde ooit kan sê

Composer: ONBEKEND/FOURIE (KOPIEREG VOORBEHOU)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page