top of page
Francois & Elizabeth Fourie - Daarom (Key: OR Gmaj)

Francois & Elizabeth Fourie - Daarom (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-03538
USD 13.95Price

Title: Daarom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Francois & Elizabeth Fourie
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Here U is my lewe

Ek ken U veilige bewaring elke dag

Here U is my vrede

As die storms om my woed met brute krag

 

En as ek val

Is U by my

U het betaal en ek is vry

 

Daarom sing ek daarom gee ek U my stem

Daarom juig ek saam met snaar en instrumente

Daarom bring ek U my dank sing ek heeldag lank

Daarom sing ek oor my lied vir U o Heer

 

Hereuit U hande

Kom net wat mooi is en wat heilig is vir my

Here U genade

Het my deur alles heen tot hierdie dag gelei

 

En as ek val

Is U by my

U het betaal en ek is vry

 

Daarom sing ek daarom gee ek U my stem

Daarom juig ek saam met snaar en instrumente

Daarom bring ek U my dank sing ek heeldag lank

Daarom sing ek oor my lied vir U o Heer

 

Daarom sing ek daarom gee ek U my stem

Daarom juig ek saam met snaar en instrumente

Daarom bring ek U my dank sing ek heeldag lank

Daarom sing ek oor my lied vir U o Heer

Daarom sing ek oor my lied vir U o Heer

 

Composer: E. FOURIE/PSALM 16 (EF MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page