top of page
Randall Wicomb - Duitswes Wals (Dans Met Die Rooi Rok) (Key: OR Gmaj)

Randall Wicomb - Duitswes Wals (Dans Met Die Rooi Rok) (Key: OR Gmaj)

SKU: EL-OR-NB-01640
$12.95Price

Title: Duitswes Wals (Dans Met Die Rooi Rok)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Randall Wicomb
Genre: South African; Folk; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Randall Wicomb is as volksanger en ondersteuner van ou volksmusiek bekend. As sanger en komponis geniet hy wye aanhang. Van sy grootste treffers is “Duitsweswals (Dans met die Rooirok)” en “Die Witbroek”.
Lyrics: Yes

 

Duitswes is lekker

Duitswes is goed

Duitswes is vol van die Boertjies se bloed

Al trek ons sonder water

En trek ons sonder kos

Dan weet ons die

Boertjies die gaan ons verlos

 

Dans met die rooi rok

Die hartlam van my

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat waai

Dawid de Lange se orkes

Haai-Haai

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat swaai

 

Ons kommendantjie is ‘n klein perd

Hy trek met ons haastig

Hy trek met ons ver

Hy trek deur die bosrand

Met ‘n groot gevaar

Ons hempies is stukkend

Ons broekies is klaar

 

Dans met die rooi rok

Die hartlam van my

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat waai

David de Lange se orkes

Haai-Haai

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat swaai

 

Klein kommendantjie en ‘n groot generaal

Hulle trek met ons daar bykant ver Wes-Transvaal

Ons drink eers ‘n sopie

Dan gaan ons weer weg

Dan gaan ons so jolig

Teen die platpote veg

 

Dans met die rooi rok

Die hartlam van my

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat waai

Dawid de Lange se orkes

Haai-Haai

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat swaai

 

My diertjie die huil nou

Haar hartjie die bemis

Haar soetlief ‘s nie hier nie

Maar ver in Duitswes

Duitswes word donker

Duitswes word goed

Duitswes word donker

Van die heerman se bloed

 

Dans met die rooi rok

Die hartlam van my

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat waai

David de Lange se orkes

Haai-Haai

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat swaai

 

Dans met die rooi rok

Die hartlam van my

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat waai

David de Lange se orkes

Haai-Haai

Dis die rooi rok

Dis die mooi rok

Dis die rooi rok wat swaai

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page