Wicus van der Merwe - Boude (Key: OR Dmaj - BV)
Title: Boude (Anton Goosen Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Wicus van der Merwe
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Wicus van der Merwe is 'n Suid-Afrikaanse sanger, komediant en TV aanbieder.
Lyrics: Yes
Elke aand droom ek van 'n different boud
Die eerste boud is 'n hoender boud
Die tweede boud is 'n beeste boud
Maar die derde boud is Amina se boude
Boude, lekker lekker lekker hoender boude
Boude, lekker lekker lekker beeste boude
O die boud wat ry, sal jy sal jy sal jy in die water kry
Wat jy wil hê, is die boud wat daar by jou lê
Ooh, ek droom ek vat aan Amina se boud
Die linkerboud was net 'n bietjie koud
Die regterboud maak my so benoud
Ooh, toe eet ek maar liewer die hoender se boude
O, boude, lekker lekker lekker hoender boude
Boude, lekker lekker lekker beeste boude
O, die boud wat ry, sal jy sal jy sal jy in die water kry
Wat jy wil hê, is die boud wat daar by jou lê
Ooh, toe ek wakker skrik
Toe kyk ek rond
Die komberse lê almal op die grond
Dis 'n droom 'n droom 'n wonderlike droom...
Dis 'n droom van baie boude
Boude, lekker lekker lekker hoender boude
Boude, lekker lekker lekker beeste boude
O die boud wat ry, sal jy sal jy sal jy in die water kry
Maar wat jy wil hê, is die boud wat daar by jou lê

Composer: ANTON GOOSEN (A.G. MUSIEK)
_edited.png)