Laurika Rauch - Vergeet Om My Te Vergeet (Key: OR Bbmaj)
Title: Vergeet Om My Te Vergeet / Onthou Om Te Onthou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Country
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR BbmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Die winteraand is om my
Voor die kaggelvuur se kole
Buite tjank die winde
Soos die wolwe in die berge
Teen die hortjies klap die venster
En herhinner my
Aan die klop van jou kneukel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy ver is
En dat ek my dood verlang na jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet
Ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Later word ek wakker
Van die koekoeklok se deurtjie
Dis laatnag in die voorhuis
En die middernag kom nader
Teen die hortjies klap die venster
En herhinner my
Aan die klop van jou kneukel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy ver is
En dat ek my dood verlang na jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet
Ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
TUSSENSPEL
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet
Ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Composer: ANTON GOOSEN (GALLO MUSIC PUBL)
_edited.png)
















