top of page
Johannes Kerkorrel - Halala Afrika (Key: OR Cmaj)

Johannes Kerkorrel - Halala Afrika (Key: OR Cmaj)

SKU: FR-OR-NB-01172
$12.95Price

Title: Halala Afrika

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Johannes Kerkorrel
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans; African
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Johannes Kerkorrel (regte naam is Ralph Rabie) was een van die groot geeste van die alternatiewe Afrikaanse musiek en dit is veral sy hartstogtelike Hillbrow wat die musiekpubliek se aandag vasgevang het. Hy was deel van die opspraakwekkende Voëlvry-toer in 1989 saam met sy Gereformeerde Blues Band. Van sy gewildste opnames is Sit dit af‚ Halala Afrika‚ Somer‚ Al lê die berge nog so blou en Pers Reën.
Lyrics: Yes

 

Toe die wêreld hier nog jonk was en die horison wyd en oop

Was dit groen hier in die halfrond suid van die ewenaar

En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop

Klink die roepstem van die vroue (Halala)

Oor die heuwel van die land

 

Halala, halala ewig is ons Afrika

Halala, halala ewig is ons Afrika

Tula, tula mntanami

Tula, tula sanaboni

Tula, tula mntanami

Ubab uzo buya sihlale naye,

Ubab uzo buya sihlale sonke

Hoo- Hoo

 

Toe kom die skepe uit die weste wit seile oor die see

Om te vra vir kos en water en te bly vir soveel meer

En die land wat een tyd oop was die land het ons verruil

Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee

 

Halala, halala ewig is ons Afrika

Halala, halala ewig is ons Afrika

Tula, tula mntanami

Tula, tula sanaboni

Tula, tula mntanami

Ubab uzo buya sihlale naye,

Ubab uzo buya sihlale sonke

Hoo- Hoo

 

INSTRUMENTAAL

 

Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika

Diamante en ook steenkool goud edelmetaal

En die mense word die slawe hier want die mense word betaal

Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal

 

En die groot en oop grasvlakte span dit toe met doringdraad

En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig

Voor die mag van die groot wildjagter voor die mag van sy groot geweer

Totdat net die stilte oorbly totdat net die stilte heers

 

Halala, halala ewig is ons Afrika

Halala, halala ewig is ons Afrika

Halala, halala ewig is ons Afrika

Halala, halala ewig is ons Afrika

Ewig is ons Afrika

 

Composer: JOHANNES KERKORREL (SHIFTY)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page