top of page
Vaughan Gardiner - Hartedief (Key: OR Bmaj)

Vaughan Gardiner - Hartedief (Key: OR Bmaj)

SKU: RI-OR-NB-00210
$12.95Price

Title: Hartedief

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Vaughan Gardiner

Genre: South African; Pop; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Vaughan Gardiner is 'n gewilde Suid-Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.

Lyrics: Yes

 

Die eerste keer saam met jou

Die eerste dans ek onthou

Hoe die maan deur die blare jou skaduwee styf teen my hou

Jy’t my hart se tralies gebreek

Met elke woord wat jou hart my wou gee

Elke woord, elke fluister vir my, elke deel

Van jou het my hart hier kom steel

 

Nou’s ek joune, vir ewig op jou verlief

En almal sal weet en sal nooit vergeet

Jy’t my hart kom red

Met jou in my arms, gee ek myself vir jou

Met woorde wat ek deur jare wil sê

Dis woorde vir jou en daai woorde sê

Vir jou het ek lief, my hartedief

 

Ek onthou al die aande by my

Ek wou bid dat die son nooit verskyn

En dat die maan sal gaan stilstaan, dat jy hier vir altyd sal bly

Selfs vanaand as jy hier langs my lê

Weet jy wat ek vir ons twee wil hê

Want jy weet wat ek fluister, vir jou sal ek gee

En jy weet dat my hart vir jou skree

 

Nou’s ek joune, vir ewig op jou verlief

En almal sal weet en sal nooit vergeet

Jy’t my hart kom red

Met jou in my arms, gee ek myself vir jou

Met woorde wat ek deur jare wil sê

Dis woorde vir jou en daai woorde sê

Vir jou het ek lief

 

My hart kan jy altyd vashou

En hom tot vir ewig uit by jou hou

 

Nou is ek joune, vir ewig op jou verlief

En almal sal weet en sal nooit vergeet

Jy’t my hart kom red

Met jou in my arms, gee ek myself vir jou

Met woorde wat ek deur jare wil sê

Dis woorde vir jou en daai woorde sê

Vir jou het ek lief

Vir ewig my lief

My hartedief

 

Composer: VAUGHAN GARDINER ( VAUGHAN GARDINER PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like