top of page
Jakkie Louw - Die Spookhuis Van Pretoria-Oos (Key: OR Amaj - BV)

Jakkie Louw - Die Spookhuis Van Pretoria-Oos (Key: OR Amaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-03067
USD 13.95Price

Title: Die Spookhuis Van Pretoria-Oos
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jakkie Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Daar is 'n huis in Pretoria-Oos

Waarvan die mense fluister en praat

Die Erasmus-huis daar in Rigellaan

Wat somtyds spook in die aand

 

Ooh...

 

1903 is daai huis gebou

Die legende loop soos volg

Hul dogter het dodelik siek geword

Hulle het haar in die toring gelos

 

As jy genooi word om daar te stap

Vat my goeie raad

 

Wees bang vir daai meisiekind

In die huis met die punt in die wind

Sy's wakker as jy gaan slaap

Sy mag dalk aan jou tone vat

In die spookhuis van Pretoria-Oos

 

Ooh...

 

Wel die stories't gekom en gegaan

Spookjagters trek almal saam

Sien almal wil weet

'n Spookhuis, of 'n museum?

 

Ek vra jou, 'n museum van wat?

Net 'n huisie buite die stad

Of is daar iets in die toring

Wat laatnag vir ons loer

 

As jy genooi word om daar te stap

Vat my goeie raad

 

Wees bang vir daai meisiekind

In die huis met die punt in die wind

Sy's wakker as jy gaan slaap

Sy mag dalk aan jou tone vat

In die spookhuis van Pretoria-Oos

 

TUSSENSPEL

 

As jy genooi word om daar te stap

Vat my goeie raad

 

Wees bang vir daai meisiekind

In die huis met die punt in die wind

Sy's wakker as jy gaan slaap

Sy mag dalk aan jou tone vat

 

Wees bang vir daai meisiekind

In die huis met die punt in die wind

Sy's wakker as jy gaan slaap

Sy mag dalk aan jou tone vat

In die spookhuis van Pretoria-Oos

Dit spook in Pretoria-Oos

 

Composer: JAKKIE LOUW (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page