top of page
Jakkie Louw - Meeste Gees (Key: OR Gmaj)

Jakkie Louw - Meeste Gees (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-03069
USD 13.95Price

Title: Meeste Gees

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jakkie Louw

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock; Olympics & Sport Events; Kids & Teens

Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Dis lekker daar op Bloemfontein

Ons kuier tot die son so skyn

Ons maak 'n draai in Jeffereysbaai

Jolly Dolphin het 'n lekker vibe

Ons sit ons hande in die lug na bo

En maak so

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Ons haak toe vas op Stellenbosch

Studente dag en almal bos

Daar's die girls van Pretoria

Sing die manne in haar gloria

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

TUSSENSPEL

 

Day-o, day-o

(Day-o, day-o)

Day-o, day-o

(Day-o, day-o)

Day-o, day-o

(Day-o, day-o)

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Waar's die mense met die meeste gees

Ons soek julle van fees tot fees

Waar's die mense met die meeste gees

Julle stemme is ook altyd hees

Sit jou hande in die lug na bo

En maak so

 

Composer: JAKKIE LOUW (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page