top of page
Jan de Wet - Eli Lama Sabagtani (Key: OR Gmaj)

Jan de Wet - Eli Lama Sabagtani (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-03132
USD 13.95Price

Title: Eli Lama Sabagtani (Prophet Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans

Era: 1990s

Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Eli, Eli

Hoor die donder

Eli, Eli

Hoe ek wonder

Lama sabagtani

Gee U nie om dat ek vergaan nie

 

Eli, hoor die stilte skree

Eli, o my siel gee mee

Lama sabagtani

Tensy ek droom

Dis glad nie waar nie

 

Ek is alleen

Ek is alleen

Ek is alleen

Vader, ek is alleen

 

Eli, kyk ek drink asyn

Eli, sien die spykerpyn

Lama sabagtani

Die groter seer

U is nie daar nie

 

Eli, hier word ek vermoor

Sonde het my hart deurboor

Lama sabagtani

Geen engel wat hier by my kom staan nie

 

Ek is alleen

Ek is alleen

Ek is alleen, Abba Vader

Ek is alleen

So alleen

 

Eli, hierdie hout maak dood

Al is ek verstoot

Lama sabagtani

Moet die sondaars net nie verlaat nie

 

Ek is alleen

Ek is alleen

Ek is alleen, Vader

So alleen

 

Lama sabagtani

 

Eli, Eli

Eli

 

Composer: K. VAN DER MERWE (MAR GOSPEL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page