top of page
Jan de Wet en Die Lofkleuters - Dit Borrel In My (Key: OR Emaj)

Jan de Wet en Die Lofkleuters - Dit Borrel In My (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-03569
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Dit Borrel In My (Die Borrelliedjie)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet & Die Lofkleuters
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens

Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Dit borrel in my, want ek is so bly

Jesus het my lief

Vir my’t Hy gesterf en gered van verderf

Ja, Jesus het my lief

 

Sy liefde so groot, red my van die dood

Jesus het my lief

Dit borrel alweer en ek kan dit nie keer

Ja, Jesus het my lief

 

Dit borrel in my, want ek is so bly

Jesus maak my lewe vry

Hy neem weg my sondeskuld

Dit borrel, dit borrel, dit borrel in my

Dit borrel, dit borrel in my

 

Dit borrel in my, want ek is so bly

Jesus het my lief

Vir my’t Hy gesterf en gered van verderf

Ja, Jesus het my lief

 

Sy liefde so groot, red my van die dood

Jesus het my lief

Dit borrel alweer en ek kan dit nie keer

Ja, Jesus het my lief

 

Dit borrel in my, want ek is so bly

Jesus maak my lewe vry

Hy neem weg my sondeskuld

Dit borrel, dit borrel, dit borrel in my

Dit borrel, dit borrel in my

 

Composer: ANDRÉ GROENEWALD

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page