top of page
Jan de Wet en Die Lofkleuters - Goggas (Key: OR Fmaj)

Jan de Wet en Die Lofkleuters - Goggas (Key: OR Fmaj)

SKU: AL-OR-NB-03610
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: Goggas

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet & Die Lofkleuters
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens

Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar is goggas in die see

En daar is goggas in die tuin

Daar is diertjies wat kan skree

En daar is vliegies groot en klein

Daar is skoenlappers en miertjies

Daar is voëltjies wat kan vlieg

Daar is allerande diertjies

Wat op grassies sit en wieg

 

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak

Dis so mooi (Dis so mooi)

O, so mooi (Baie mooi)

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak

Dis so mooi (Dis so mooi)

O, so mooi (O, so mooi)

 

TUSSNSPEL

 

Daar is diertjies met gesiggies

Wat te oulik is vir my

En vuurvliegies met blink liggies

Wat mens in die donker kry

En die paddatjies en die kriekies

Kan ook baie vreugde bring

In die aand hoor jy die liedjies

Wat hul in die donker sing

 

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak

Dis so mooi (O so mooi)

O, so mooi (Kyk hoe mooi)

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak

Dis so mooi (Dis so mooi)

O, so mooi (O, so mooi)

 

Composer: JAN DE WET

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page