top of page
Janneman Vetkryt - Mag Die Here (Key: OR Bbmaj)

Janneman Vetkryt - Mag Die Here (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-04293
US$14,95Price

Title: Mag Die Here
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Janneman Vetkryt (Vetkryt Musiek)
Genre: South African; Inspirational & Gospel; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Mag die Here jou dra

Deur die donkerste nag

Mag sy liefde jou omvou

Soos 'n warm somersdag

Wanneer storms teen jou woed

As jy nie meer kan staan

Sal Sy hand jou sag omring

Ja, Hy sal vir jou vrede bring

 

O Here, wees my lig, wees my krag

Elke asem wat ek neem behoort aan U alleen

 

Mag die Here jou seën

Mag Hy jou bewaar

Mag die Here Sy lig oor jou skyn

Mag Hy jou genadig wees

Mag Hy jou vrede gee

Mag die Here, mag die Here

Mag die Here jou vashou

 

As die pad voor jou lank raak

Jou voete begin moeg raak

Staan vas in Sy woord

Sy beloftes leef altyd voort

Hy roep jou by jou naam

Hy los jou nooit alleen

As jy val staan weer op

Hy is die kussing onder jou kop

 

O Here wees my skuld

Wees my hoop

Wees my stem

Laat my hart U aanbid

Laat my siel by U rus vind

 

Mag die Here jou seën

Mag Hy jou bewaar

Mag die Here Sy lig oor jou skyn

Mag Hy jou genadig wees

Mag Hy jou vrede gee

Mag die Here, mag die Here

Mag die Here jou vashou

 

O Here, wees my lig, wees my krag

Elke asem wat ek neem behoort aan U alleen

 

Mag die Here jou seën

Mag Hy jou bewaar

Mag die Here Sy lig oor jou skyn

Mag Hy jou genadig wees

Mag Hy jou vrede gee

Mag die Here, mag die Here

Mag die Here jou vashou

 

Mag die Here, mag die Here

Mag die Here

Jou vrede gee

 

Composer: AWIE GREYLING (VETKRYT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page