top of page
Juanita du Plessis - Jy Is En Bly My Kind (Key: OR Gmaj)

Juanita du Plessis - Jy Is En Bly My Kind (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-02588
$12.95Price

Title: Jy Is En Bly My Kind (Always Be A Child - Ray Boltz Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek was daar met jou eerste asemteug

Ek het jou stem gehoor in hartseer en in vreugde

Al kon jy my nie sien nie, was my hand altyd oor jou

Ek is daar vir jou en dit moet jy onthou

 

Jy is en bly my kind en ek gee om

En as jy leiding soek sal ek jou weer tot hulp kom

En soos die jare vining aanstap moet jy dit nooit vergeet

Jy is en bly my kind en ek gee om

 

Ek was daar met jou eerste skaam gebed

Ek kon hoor toe jy my soveel mooi beloof het

En toe jy voor my neerval en jou sonde kom bely

Het ek jou opgetel en vasgedruk teen my

 

Jy is en bly my kind en ek gee om

En as jy leiding soek sal ek jou weer tot hulp kom

En soos die jare vining aanstap moet jy dit nooit vergeet

Jy is en bly my kind en ek gee om

 

Jy is en bly my kind en ek gee om

En as jy leiding soek sal ek jou weer tot hulp kom

En soos die jare vining aanstap moet jy dit nooit vergeet

Jy is en bly my kind en ek gee om

Jy is en bly my kind en ek gee om

 

Composer: RAY BOLTZ/S. MILIKANN/J. DU TOIT (SHEPARD BOY MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page