Andriette - Sewe Oseane (Key: OR Ebmaj - BV)
Title: Sewe Oseane
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Andriëtte (Andriette)
Genre: South African; Pop; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.
Lyrics: Yes
Die rivier in jou oë
Is blouer as blou en ek glo
Dat 'n deel van my lewe in jou
In jou toegevou
Waar net ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy langs my staan vir altyd
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdesriviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Die gety in my siel
Water val op 'n wiel draai en draai
In die heel diepste deel van my hart
Net jy ken die pad wat onder my voete lê
As die goue sand se duine weën
Kan ek by jou water leen vir altyd
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdesriviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdesriviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Composer: RUDI CLAASE (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)