top of page
Soekie & Die Radikids - Ek Behoort Aan Jesus Christus (Key: OR Emaj)

Soekie & Die Radikids - Ek Behoort Aan Jesus Christus (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-02871
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Ek Behoort Aan Jesus Christus
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Soekie & Die Radikids
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Ek behoort aan Jesus Christus

Met my hande en my voete

Met my ore en my neus

Al is hy groot

 

Altwee arms en my bene

Van my kroontjie tot my skene

Ook my mond is syne

Al praat ek my dood

 

Alles wat ek het

Is die eiendom van God

En Hy’s baie lief vir my

Al is daar maatjies wat my spot

 

Ek behoort aan Hom

Hy gee baie vir my om

Hoe ek lyk maak glad nie saak

Hy’t my gemaak

 

Ek behoort aan Jesus Christus

Met my hande en my voete

Met my ore en my neus

Al is hy groot

 

Altwee arms en my bene

Van my kroontjie tot my skene

Ook my mond is syne

Al praat ek my dood

 

Alles wat ek het

Is die eiendom van God

En Hy’s baie lief vir my

Al is daar maatjies wat my spot

 

Ek behoort aan Hom

Hy gee baie vir my om

Hoe ek lyk maak glad nie saak

Hy’t my gemaak

 

Hoe ek lyk maak glad nie saak

Hy’t my gemaak

 

Hoe ek lyk maak glad nie saak

Hy’t my gemaak

 

Composer: BEN VAN TONDER (CC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page