top of page
Various - Kersfeestyd Regoor Die Wereld (Key: OR Gmaj)

Various - Kersfeestyd Regoor Die Wereld (Key: OR Gmaj)

SKU: EL-OR-NB-00700
US$13,95Price

Title: Kersfeestyd Regoor Die Wêreld (Kersfeestyd Regoor Die Wereld)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Fredi Nest etc.

Genre: South African; Christmas; Group
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Nou is dit weer

Die tyd van die jaar

Waar almal wil feesvier

Want Jesus verjaar

Kom kinders laat ons

Kersliedjies sing

Stille nag, heilige nag

Liefde en vrede

Dis kersfeestyd

Liefde en vrede

Dis kersfeestyd

 

Kersfeestyd regoor die wêreld

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens skyn

Kersfeestyd regoor die land

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens brand

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens brand

 

Nou is die tyd

Om dankie te sê

Laat U wil geskied

Dis wat ons wil hê

Kom kinders laat ons

Kersliedjies sing

Stille nag, heilige nag

Liefde en vrede

Dis kersfeestyd

Liefde en vrede

Dis kersfeestyd

 

Kersfeestyd regoor die wêreld

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens skyn

Kersfeestyd regoor die land

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens brand

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens brand

 

Kersfeestyd regoor die wêreld

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens skyn

Kersfeestyd regoor die land

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens brand

Laat daar ‘n liggie

Vir elke mens brand

 

Composer: FREDI NEST (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page