4Werke - Kyk Diep In My Oe (Key: OR Abmaj)
Title: Kyk Diep In My Oë (Kyk Diep In My Oe)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: 4Werke (4 Werke)
Genre: Pop; South African; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: 4Werke is a South African vocal group with members Nicholis Louw, Elizma Theron, Ray Dylan & Monique.
Lyrics: Yes
Wat voel dan beter as liefde
Daai gevoel wat jou laataand wakker hou
Niks is tog meer as mooi woorde
Daai oomblikke wat ons vashou
Dis daai doellose aande
Die lag en stories en jou hand vashou
Daai stilte trek in jou oë
Daai speelsheid waarvan ek so hou
Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
Dis waar liefde in my bly
Wat jy sien is wat jy kry
Kyk in my oë en jy sal weet
Jy is als waarvan ek hou
En my hart behoort aan jou
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
Oral om my sien ek jou
Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar
My klere ruik sommer na jou
Die maan en die sterre spel jou naam
O jou lippe vertroos my
Jou glimlag steel die hart uit my
Tussen jou stem en jou woorde
Lê die plek waar ek hoop kry
Kyk diep in my oe kyk dwarsdeur my
Dis waar liefde in my bly
Wat jy sien is wat jy kry
Kyk in my oe en jy sal weet
Jy is als waarvan ek hou
En my hart behoort aan jou
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
Verliefdheid kan jy nêrens koop nie
Niemand kan jou daarvan keer nie
Niks vol beter as daai simpelheid
Daai gevoel kan jy nie kies nie
Tot jy dit voel sal jy nie weet nie
Dis waar alles tog begin
Kyk diep in my oe kyk dwarsdeur my
Dis waar liefde in my bly
Wat jy sien is wat jy kry
Kyk in my oe en jy sal weet
Jy is als waarvan ek hou
En my hart behoort aan jou
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
En op wolk nommer nege wil ek bly
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
Composer: MARC BRENDON/DON KELLY/NEIL SCHOOMBEE (SELECT MUSIC PUBLISHING)