top of page
Carike Keuzenkamp - Lang Maer Blonde Man (Key: OR Amaj)

Carike Keuzenkamp - Lang Maer Blonde Man (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-01440
US$13,95 Regular Price
US$10,95Sale Price

Title: Lang Maer Blonde Man

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Lyrics: Yes

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

As die sterre in my oë dans

Liefde in my hart lê saans

Sonder om iets hoef te sê

Weet hoe lief ek hom gaan hê

Wyl die peperboom blom

Jakarandas weer bloei

En die lentewind kom

Oor die water geroei

Dink ek heeldag net aan

Lang maer blonde man 

Lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

As die sterre in my oë dans

Liefde in my hart lê saans

Sonder om iets hoef te sê

Weet hoe lief ek hom gaan hê

As die kloktoring slaan

As die straat om my praat

As die tyd sou gaan staan

Soggens spitsuur tot laat

Dink ek heeldag net aan

Lang maer blonde man

Lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

As die sterre in my oë dans

Liefde in my hart lê saans

Sonder om iets hoef te sê

Weet hoe lief ek hom gaan hê

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

Ek is verlief, op die lang maer blonde man

As die sterre in my oë dans

Liefde in my hart lê saans

Sonder om iets hoef te sê

Weet hoe lief ek hom gaan hê

Composer: ANTON GOOSEN (GALLO/ A.G. MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page