Leon Schuster - Op Loftus (Key: OR Abmaj)
Title: Op Loftus
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Leon Schuster
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Pa pa pa pa...
Pa pa pa pa...
Daar is kultuur en druiweblare
Sê die kaapse Kapenaar
Jy proe dit in die piesangs van Natal
In die Vrystaat is dit vleisbraai
In die O.P. as die wind waai
Maar kultuur in die Noord-Transvaal is 'n rugbybal
Was jy ooit al daar op Loftus
As dit vol is en dit rof is
By die Bulle met hul up and under charge
Waar die dieners en hul knegte
Onder pawiljoen gevegte
Moet besluit is dit geweld of net geraas
Pa pa pa pa...
Pa pa pa pa...
Stel skop, maak 'n drop, nog 'n slot word omgedop op Loftus
Die omie kou sy biltong
En die antie hou die mandjie vol beloftes
TUSSENSPEL
Was jy ooit al daar op Loftus
As dit vol is en dit rof is
By die Bulle met hul up and under charge
Waar ministers rugby dol is
En vergeet wat protocol is
As hul sonder opposisie saam kan raas
Pa pa pa pa...
Pa pa pa pa...
Hak sak maak 'n skrum, hande voete maak nie saak op Loftus
Die hare waai en die appels swaai
Die omie vra die antie waar sy dop is
Stel skop, maak 'n drop, nog 'n slot word omgedop op Loftus
Die omie kou sy biltong
En die antie hou die mandjie vol beloftes
Pa pa pa pa...
Pa pa pa pa...
Pa pa pa pa...
Composer: SIEGENTHALER/RAINWATER/SCHUSTER (ACUFF ROSE/EMI MUSIC PUBL)
_edited.png)





















