top of page
Leon Schuster - Hie' Kommie Bokke (Key: OR Amaj)

Leon Schuster - Hie' Kommie Bokke (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-02062
US$13,95Price

Title: Hie' Kommie Bokke

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Leon Schuster
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Briiiing die Bokke

Prrrr, ai ai ai ja ja ja jaaaaaaaaaa

Daaa kommie ref nou

Voooeeeetsek, voooeetsek

Bring vir my die Bok

 

Hier kom die Aussie

Kiwis

Ingelse

Hane

Maar waar's die Manne

 

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoes

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoes

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke

Bring vir my die Bok

 

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoeka chaka

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoeka chaka

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke

Prrrr, ai ai ai ja ja ja jaaaaaaaaaa

 

En die manne van die Hane

Kraai nie meer nie daar's net trane

En die manne van die Skotte

Soek nog 'n whiskey vir die slotte

 

En die manne van die Iere

Plant net bomme by hul bure

En die manne van die Rose

Speel soos manne met narkose

 

En die manne van die Wallis

Het nie 'n clue nie waar die paal is

En die manne van die Kiwi

Het nie meer wind nie net 'n wee-wee

 

En die manne van die Aussie

Is getoor met tokkelossie

En die manne van die Pumas

Het nou te doen met ons indunas

 

Kom die Bokke, kom die Bokke, hoeka chaka

Kom die Bokke, maak nou seker

Kom die Bokke, kom die Bokke, hoeka chaka

Bring weer vir ons die wêreldbeker

 

Tjo tjo Bokke, tjo tjo Bokke, hoeka chaka

Tjo tjo Bokke, e bayete

Yebo gogo, yebo gogo, hoeka chaka

Druk nog 'n drie vir Oom Steve Tswete

 

Hey man you met die kangaroo...

 

(Rap continues)

 

Now let us do the Mexican wave, ooooiiih

 

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoes

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoes

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke

Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke

Prrrr, ai ai ai ja ja ja jaaaaaaaaaa

 

Kom die Bokke, kom die Bokke, hoeka chaka

Kom die Bokke, maak nou seker

Kom die Bokke, kom die Bokke, hoeka chaka

Bring weer vir ons die wêreldbeker

 

Tjo tjo Bokke, tjo tjo Bokke, hoeka chaka

Tjo tjo Bokke, e bayete

Yebo gogo, yebo gogo, hoeka chaka

En ruk 'n drietjie vir Steve Tswete

 

En die manne van die Hane

Kraai nie meer nie daar's net trane

En die manne van die Skotte

Soek nog 'n whiskey vir die slotte

 

En die manne van die Wallis

Het nie 'n clue nie waar die paal is

En die manne van die Pumas

Het nou te doen met ons indunas

 

Hey man you met die kangaroo...

 

(Rap continues to end)

 

Composer: TRADITIONAL/LEON SCHUSTER/D. SMUTS/R. BULKIN (GALLO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page