top of page
Lisbe Visser - Wie Is Waardig (Key: OR Gmin)

Lisbe Visser - Wie Is Waardig (Key: OR Gmin)

SKU: JU-OR-NB-03493
$12.95Price

Title: Wie Is Waardig
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lisbé Visser (Lisbe Visser)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wie is waardig om die koninkryk van God in te gaan

Ons, onrein in selfsug, almal verlore

 

Dan kom Heer en Hemel Koning

Onbegryplik maak Hy

Planne om ons Pa te word

 

Jesus seun van God

En daarom van Homself gestroop

Een, met God kom sterf Hy

En bring hy lewe

 

Jesus word die weg en waarheid

Deur God self voorsien aan

Mense wat Hom Pa wil noem

 

Lof en eer en heerlikheid

Tot in aller ewigheid

Lof en eer en heerlikheid

Tot in aller ewigheid

 

TUSSENSPEL

 

Wie is waardig om die boek te neem en oop te maak

Kyk die Leeu van Juda

Heilig Waardig

 

Engele buig in eerbied voor Hom

Want met bloed verkry Hy

Toegang tot 'n mens se hart

 

Lof en eer en heerlikheid

Tot in aller ewigheid

Lof en eer en heerlikheid

Tot in aller ewigheid

 

Lof en eer en heerlikheid

Tot in aller ewigheid

Lof en eer en heerlikheid

Tot in aller ewigheid

 

Amen

Amen

 

Composer: LISBÉ VISSER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page