top of page
Rina Hugo - Genadelied (Key: +1 Bbmaj - BV)

Rina Hugo - Genadelied (Key: +1 Bbmaj - BV)

SKU: AL-P1-BV-02274
US$13,95Price

Title: Genadelied

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: +1 Bbmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Ek pleit U bloed oor my

O, grote Heer

Die eerste Majesteit

Ek sal U eer

In die wolke

Kan ek sien hoe U beweeg

 

U leef in my o, Heer

En ek sal sing

Van al die wonders wat U liefde

Vir ons bring

In U oorvloed

Onse Vader

Wat U bring uit U genade

 

'n Genadelied

'n Goue ster verskiet

U maak my vry

U maak my vry

U genade Heer

U red ons elke keer

'n Genadelied

Sing ek vir U

 

U engele waak oor my

Almagtig Heer

Volmaakte Meester

By wie ons leer

In die stilte

Word ek een met U vandag

 

U leef in my o, Heer

En ek sal sing

Van al die wonders wat U liefde

Vir ons bring

In U oorvloed

Onse Vader

Wat U bring uit U genade

 

'n Genadelied

'n Goue ster verskiet

U maak my vry

U maak my vry

U genade Heer

U red ons elke keer

'n Genadelied

Sing ek vir U

 

Genadelied

'n Goue ster verskiet

U maak my vry

U maak my vry

U genade Heer

U red ons elke keer

'n Genadelied

Sing ek vir U

'n Genadelied

Sing ek vir U

 

Composer: RUDI CLAASSE (JEWEL PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page