top of page
Nianell - Magaliesburgse Aandlied (Key: OR Gmaj)

Nianell - Magaliesburgse Aandlied (Key: OR Gmaj)

SKU: FR-OR-NB-00974
USD 13.95Price

Title: Magaliesburgse Aandlied

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nianell
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Inspirational, Christian & Gospel; Opera & Popera
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Nianell (born in Omaruru, Namibia) is an award winning South African singer, pianist, guitarist and composer. Four of her albums have reached platinum status in South Africa. In 2011 she released her first album in the United States. Nianell got her International First Platinum Hit with her song "Who Painted The Moon?" The album sold over 2 million copies. Nianell has shared a stage with Christina Aguilera, Andrea Bocelli, Westlife, Diana Ross and Shakira.
Lyrics: Yes

 

Behoed my as ek my gaan neerlê

Grote God wat altyd waak

O beskerm my deur U almag

As die kwade my genaak

 

Neem my ouers en my vriende

In bewaring hierdie nag

Môre dank ons U vir goedheid

Gawe van ‘n nuwe dag

 

Die nag word stil hier rondom my

Waar ek lê en staar na niks

Sand wat val deur die uurglas se nek

Gedagtes wieg op ‘n droomskip se dek

 

Vreedsaam word jy een

Nes die see met die reën

 

Maak toe jou oë en gaan op reis

Na ‘n plek waar ek vir jou liefde sal wys

Vrygemaak van die nag se klou

Wieg met ‘n glimlag in ‘n wolk se vou

 

Onbepaald is die lyn

Tussen vrede en onrus so klein

 

Met ‘n glimlag in die oog

Voel ek die liefde soos beloof

Klaasvakie se greep het saggies laat gaan

Ek’s weer alleen in die mens se bestaan

 

Wanneer die aand weer kom

Verwerk die droom die dag se som

Wanneer die aand weer kom

Verwerk die droom die dag se som

 

O vergeef my al my sondes

Dan lê ek my by U neer

Dood of hel sal ek nie vrees nie

Want U is my rotssteen Heer

 

Composer: TRADITIONAL/NIANELL /LYDIA BORG-JOGENSEN (OXINITY MUSIC PUBL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page